Wednesday, October 03, 2007

Children of a Lesser God


Sekere vorme van doofheid is onverskoonbaar.

6 comments:

Anonymous said...

HoesĂȘ?

Freddy said...

Skuus, ek spring soms oor argumente.

1. Children of a Lesser God is 'n fliek wat die issue van doofheid aanspreek(!). En is die God van dowes dan kleiner as die God van horendes?

2. Dit is vandag internasionale blogger dag, en daar is 'n campaign aan die gang wat bewusmaking oor Burma promoveer. http://www.facebook.com/event.php?eid=6760367115

3. Die hardhorendes, in hierdie geval, is natuurlik die regering van Burma. Maar wat is die verskoning as daar van oral oor geprotesteer word?

4. Die onreg word uitgespel in mense se bloed, maar ons sien dit maar net op n afstand. So ek kies toe n prentjie van bloedplaatjies wat ons tot binne-in neem. Verder is rooi nogal prominent in die prentjies van Burma.

5. Die kwessie spring op: In sulke erge menslike vergrype: Waar is God? Skepper van die groot heelal wat alles onder een Hoof verenig het, is hierdie mense dan minder as ek?

Anonymous said...

En dan kan ons hier natuurlik ook nie van ons bure in Zimbabwe vergeet nie - pas 'n week met Zim kollegas deurgebring, dit is baie, baie 'scary'

maeree said...

doen the brave one!

amanda said...

fredddels...het jy al 'n resensie gedoen oor "blood Diamond." Vra sommer, terwyl ek daarna kyk op TV met een oog.

Freddy said...

Maeree, ek sal brave one beloer. Amanda, ek brand van nuuskierigheid oor Blood Diamond. Maar ek sien nog nie daarvoor kans nie.