Dit voel of ek stadig besig is om wakker te word na 'n lang, ongemaklike slaap.
Dit is te danke aan 'n werkswinkel wat ek verlede week bygewoon het deur die skrywer van hierdie boek:
Sedertdien bestudeer ek die boek, en dit maak soveel sin.
Snaaks genoeg, die dag voor die werkswinkel was ek aan’t fliek kyk. En die raakpunte tussen die boek en die fliek is glashelder.
Fracture wys ons dat almal eintlik maar onvolmaakthede het. Ons hou van sukses en beter-wees-as-ander (soos in meer bekwaam).
In die storie is die yuppie-prokureur besig met sy opbloeiende loopbaan. Die moordenaar verkies hom in die hof. Hoekom? Oor sy bepaalde “fracture”. “And what is mine?” wil hy weet. Die moordenaar glimlag. “Winning.” Die prokureur skud sy kop. Hoe kan “winning” 'n onvomaaktheid wees?
Dit openbaar die fliek.
Op 'n plek sien ons die moordenaar met een van sy oulike speelgoed. Dis 'n komplekse konstruksie wat albasters laat rondrol in spesifieke patrone. Die konstruksie het een klein foutjie in en die albaster ontspoor. Wat jy sien, LYK volmaak, maar dit is toe nie.
Dis waaroor Luister na die Lig gaan. Die teorie is dat ons van kleins af voorwaardelike liefde ervaar. Ons split ons “self” in twee. (Van nou af gebruik ek Fracture-taal.) Die een self met die fractures word onderdruk, weggesteek. Die ander een, Winner, word opgeblaas. Ons wys net wat beloon word. Ons ontken waarvan die wêreld nie hou nie. In die proses begin selfhaat om die split in stand te hou. Maar tog ontspoor die albaster.
Fracture konfronteer ons met ons eie onvolmaakthede. Luister na die Lig nooi ons om hierdie onvolmaakthede te embrace en jouself lief te hê.
Hoekom?
Want eers dan is jy in staat om werklik lief te hê.
Moontlike teks: Efesiërs 2:13-22 gaan eintlik oor twee soorte mense. Maar ek sien dit ook as 'n teks wat my eie storie vertel van twee selwe wat in Christus verenig is. Die een is 'n aanvaarbare ekke, wat 'n goeie dominee is, wat nice blogs skryf, wat sy woord goed kan doen, ordentlik en slim is en weet hoe om kinders op te psyche. Die ander een is die onaanvaarbare ekke, wat selfgesentreerd is, wat soms jok om goed te lyk, wat moeg raak vir mense, wat strukture wil afbreek. (Sorry, overshare. Maar sien, ek sê sorry omdat ek veronderstel is om net die goeie deel te wys.)
Wat is jou goeie deel en slegte deel? Maak dit sin dat dit verenig kan word? Is jy (1) bewus van jou fracture en (2) kan jy dit embrace?

4 comments:
ek dink dis baie moeilik om ten volle bewus te wees van jou fracture. miskien moet mens die spoor daarna volg in al die guilt issues wat ons van vroeg af leer koester.
Is that Hannibal Lector???
Hey My China.. daars nie 'n muur om op te skryf nie... check out me new blog!!!
arr a pirets life form!!!
ek weet jy doen eintlik flieks, maar doen heroes. (ek kan vir jou twee seisoene se episodes pos as jy dit nie gekyk het nie).
Lyk my nie daar het toe veel van jou nuwe broadband gekom nie.
Post a Comment