Tuesday, August 07, 2007

Donnie Darko


Ek brand om iets hieroor te skryf, maar ek verstaan nie lekker wat aangaan nie.

Hulp?

4 comments:

Anonymous said...

Oe, Donnie Darko is 'n fantastiese fliek, die beste verrassing in jare. Kyk by die Wikipedia-inskrywing oor Donnie Darko. Daar is ook 'n link na 'n FAQ wat jou behoort te help.

Donnie Darko is een van daardie flieks wat jy op 'n "normale" manier kan verstaan, en dan ook op 'n bo-natuurlike (?) manier, amper soos K-Pax.

Ek dink jy sal baie parallelle met geloof kan trek (die taak wat Donnie op homself moet neem om die wêreld te red ens.)

Pienk Zuit said...

Ek moes ook eers wikipedia na ek gekyk het om agter te kom wat aangaan.

Doen "Blade Runner, Director's Cut" as jy tyd kry.

Lammervanger said...

Ek was vir 'n oomblik verward gewees. Ek het die movie verwar met Donnie Brasco...

maeree said...

*hik*