Friday, February 23, 2007

Gospel According to the World's Greatest Superhero


Ek is in my skik. Hierdie boek kry ek vir my verjaarsdag.
Ek is kwaad. Dit is nog nie hier nie.

4 comments:

maeree said...

verjaar!? wanneer het jy verjaar?! (ek onthou vaagweg iets van êrens in feb).
HOEKOM HET JY NIE VIR ONS GESÊ NIE!
dan het jy nog ander nice geskenke ook gekry. nou's dit te laat.

Anonymous said...

Geluk, so is jy 'n vis of 'n waterdraer? Visse rule die waves!

Freddy said...

Ek verjaar 23ste en is dus 'n vis. Soos ek Maeree ken, is daar dan nou 'n fizzer in die pos.

maeree said...

nee freddy, vars vis uit die see.
(inni pos)