verjaar!? wanneer het jy verjaar?! (ek onthou vaagweg iets van êrens in feb). HOEKOM HET JY NIE VIR ONS GESÊ NIE! dan het jy nog ander nice geskenke ook gekry. nou's dit te laat.
Geluk, so is jy 'n vis of 'n waterdraer? Visse rule die waves!
Ek verjaar 23ste en is dus 'n vis. Soos ek Maeree ken, is daar dan nou 'n fizzer in die pos.
nee freddy, vars vis uit die see.(inni pos)
Post a Comment
4 comments:
verjaar!? wanneer het jy verjaar?! (ek onthou vaagweg iets van êrens in feb).
HOEKOM HET JY NIE VIR ONS GESÊ NIE!
dan het jy nog ander nice geskenke ook gekry. nou's dit te laat.
Geluk, so is jy 'n vis of 'n waterdraer? Visse rule die waves!
Ek verjaar 23ste en is dus 'n vis. Soos ek Maeree ken, is daar dan nou 'n fizzer in die pos.
nee freddy, vars vis uit die see.
(inni pos)
Post a Comment