Saturday, January 20, 2007

Konstruk


Hierdie foto gaan eintlik saam met die vorige inskrywing van The Village. Ek wonder by hoeveel kerke die betrokke kennisgewing gepas sou kon wees?

Moontlike Teks: Lukas 17:20-21

1 comment:

maeree said...

ek kon vir omtrent 'n week nie comment op jou blog nie...
ek dink hierdie is BAIE snaaks.