Wednesday, March 28, 2007

Nico, the Cop

Ek is seker iemand uiter iewers in een of ander fliek vir die polisie:
"Just get out of my hair!"
(Ek torring gewoonlik nie aan hierdie tipe foto's nie.)

4 comments:

BatCat81 said...

Jou luis! :)

Lammervanger said...

Dit kan natuurlik aangesien word vir 'n rysafleweringswa iewers in Thailand... Jy moet vertroud wees met die Asiese aksent om daai grappie snaaks te vind. Soos in flied lice en Bligdet Jones...

Lammervanger said...

Man, gee net een of ander tipe van vermelding of erkenning as ek 'n grap maak.

Freddy said...

Ek is baie jammer, Lam. Moet erken, jy het my nogal laat giggel. Maar my verbeelding het te veel op loop gegaan met Bridget Jones se haredos vol vliegies en luise - jou skuld! Daai movie was gans te irriterend om iets oor te skryf. (Ag nee, hier doen ek dit.)